Welkom by Skatte van Afrika!! ☎️ – 0692206922

Ons kan uitkom en u sien waar u ookal is – Ons is beskikbaar in Gauteng, Noord Wes, Limpopo, Mpumalanga, Vrystaat, Noord Kaap en nou ook in die Wes Kaap.

Ons het ook groot verskeidenheid van Diamante, Munte, Note en Krugerrande beskikbaar om te verkoop.

Beste pryse op Diamante!

Het u enige oortollige, ou of nuwe Juweliersware?

Boerseun Juweliers onder die sambreel van sy nuwe eienaar Commodexa (Pty) Ltd – (Geregistreerde Goud en Diamant Handelaar) het nou ook Skatte van Afrika oorgeneem!

Boerseuns regdeur Suid Afrika staan gereed en kan jou vandag nog meer as R500,000+ gee op enige skatte soos Diamante, ou Munte, Note, Skilderye, Medaljes, Krugerrande, Horlosies asook op enige Goud en Silwer Juweliersware.

(Selfs op  gebreekte hangertjies of oorbelle sonder maatjies sal ons jou Topkontant kan gee!!)

Ons kom uit, sien u waar u ookal is en doen gratis Waardasies en kan u betaal met Kontant of EFT.

Vir meer inligting of ‘n afspraak met een van ons Boerseuns wat regstaan met kontant of Eft – Skakel sommer nou..

☎️  – 0692206922